Is jy gereed vir Die 28 Dae Eetplan?
Voltooi hierdie vraelys om uit te vind wat presies jou struikelblokke is en hoe om dit te oorkom.
Wat is jou grootste uitdaging om met Die 28 Dae Eetplan te begin?
28 Dae voel soos 'n lang tyd om dieselfde kos oor en oor te eet.
Ek is bang dat ek fokus sal verloor en nie die plan suksesvol kan voltooi nie.
Ek wil graag gewig verloor, maar ek weet nie hoe / waar om te begin nie.
Hoe belangrik ag jy verskeidenheid in jou dieet?
Nie so belangrik nie. Solank ek gewig kan verloor, hoef ek nie verskillende kosse te eet nie.
Verskeidenheid is vir my baie belangrik en bepaal of ek by die dieet sal hou of nie.
As ek 'n keuse het, sal ek verskeidenheid kies - maar kos is nie die belangrikste faktor vir my nie.
As jy vir jouself 'n doelwit stel, hoe waarskynlik is dit dat jy dit deursien en bereik?
Ek stel gereeld doelwitte en begin om dit suksesvol aan te pak, maar ek sukkel om dit te voltooi en gee meestal op voor die einde.
Ek is baie sleg daarmee om doelwitte te stel of om myself tot 'n punt te bring waar ek iets nuuts kan begin.
Ek sal waarskynlik die doelwit bereik as ek voortdurend ondersteuning en motivering het om my elke tree in die proses te help.
Hoe goed is jy met die verwerking van inligting?
Ek verwerk inligting die beste wanneer ek die volledige prentjie kan sien en self kan kies watter dele ek wil doen in watter volgorde ek kies om dit te doen.
Ek verwerk inligting die beste wanneer ek die informasie kan volg terwyl ek my eie notas maak.
Ek verwerk inligting die beste wanneer ek 'n visuele illustrasie of praktiese voorbeeld kry van hoe dit gedoen moet word.
Hoe voel jy daaroor om kos te eet waarvan jy nie hou nie?
Daar is geen manier dat ek iets sal eet wat ek haat nie. Ek eet waarvan ek hou.
Ek sal dit eet as dit op 'n smaaklike manier voorberei kan word.
Ek is nie kieskeurig nie. Ek sal enige iets eet om my doelgewig te bereik.
Is jy 'n beplanner?
Ek hou daarvan om te besluit wat ek moet eet soos ek vorder. Ek wil nie te veel tyd spandeer aan die beplanning van my maaltye voor die tyd nie.
Ek is besig. Ek het nie tyd om te dink aan wat ek volgende moet eet nie. Ek benodig 'n gestruktureerde plan in die meeste areas van my lewe, insluitend my maaltye.
Ek hou daarvan om te beplan of 'n plan te hê, maar ek is nie te streng daarop om dit perfek te volg nie.
Jy is gereed vir Die 28 Dae Eetplan, maar jy sukkel om jou kop in die spel te kry en te begin.
Gewigsverlies is vir jou belangrik en jy sal jou persoonlike voorkeure opsy sit om jou doelgewig te bereik. Jy is nie te kieskeurig nie, maar jy verkies struktuur en 'n beplande benadering.
ONS AANBEVELING:
Die 7 Dae Uitdaging is die beste hulpbron om jou te help om uiteindelik jou 28 Dae dieetreis te begin, aangesien dit jou die struktuur en praktiese, stap-vir-stap voorbeeld gee van wat jy moet eet, wanneer om dit te eet en hoe om te maak. Dit is die perfekte manier om jou vrees vir begin te oorkom.
Lees meer by:
http://die28daeeetplan.co.za/7-dae-uitdaging
Jy sukkel nie soveel om met Die 28 Dae Eetplan te begin as wat jy sukkel om daarby te hou nie.
Jy hou daarvan om nuwe dinge te probeer, en gewigsverlies is belangrik vir jou. Jou grootste probleem is dat jy baie vinnig fokus verloor en konstante motivering en ondersteuning benodig om jou op koers te hou.
Alhoewel jy sukkel om dinge te voltooi, is jy in staat om dit met die regte benadering suksesvol te doen. Jy hou van struktuur, maar jy verkies die vryheid om jou eie ding te doen en om veranderinge te doen soos wat jy vorder.
Jy doen graag persoonlike nadenke en introspeksie oor jou lewenservaringe.
ONS AANBEVELING:
Die 28 Dae Eetplan Joernaal is die beste hulpmiddel om jou te help en om jou fokus te behou. Dit bied jou net genoeg struktuur en idees vir jou daaglikse maaltye, en die vryheid om dit te verander soos jy wil.
Die daaglikse motiveringsaanhalings en gewigvorderingskaarte is presies wat jy nodig het om jou uiteindelik te help om die plan te voltooi.
Lees meer:
https://die28daeeetplan.co.za/produkte/die-28-dae-eetplan-joernaal-pdf/

Jy wil gewig verloor, maar die gedagte om dieselfde kos oor en oor te eet is onaangenaam.
Jy floreer met verskeidenheid en jy betwyfel jou vermoë om suksesvol te wees met Die 28 Dae Eetplan omdat jy weet jy sal opgee as jy gedwing word om smaaklose kos te eet.
Jy hou daarvan om die volle prentjie te sien en hou daarvan om jou eie ding te doen - nie noodwendig iemand anders se plan te volg nie. Jy hou van die vryheid om self te kies.
ONS AANBEVELING:
Eet & Geniet Resepteboek is die beste hulpbron vir jou omdat dit die meeste vryheid bied ten opsigte van die dieet.
Jy het die gemoedsrus om uit vele opsies te kies wat jy elke dag wil eet. Die resepte is vinnig, maklik, bied 'n groot verskeidenheid en uitstekende smaak om jou die mees ontspanne benadering tot gewigsverlies te bied.
Lees meer:
https://die28daeeetplan.co.za/resepteboek